Beste WCERA lede

Hiermee kennis van ‘n Spesiale Algemene Vergadering  :
  • Datum:    25 Januarie 2020
  • Plek:        Goudini
  • Tyd:         11:00
Daar moet onder andere nuwe ampsdraers gekies word:
  • Voorsitter
  • Tessourier
  • Sekretaresse
Aangeheg nominasie vorms vir die posisies wat herverkies moet word.
Die nominasie vorms moet gestuur word aan Kelly Hunter by WCEF (elections@wcefed.co.za), nie later as 25 Desember 2019.
Addisionele punte op die agenda moet nie later as 10 Januarie 2020 deurgegee word aan die WCERA sekretaresse.

 

Click the image to Download a Printable Version